Namibië vier ook Internasionale Dag vir Skoon Lug

Die Internasionale Dag van Skoon Lug vir Blou Hemele word op vandag op 7 September deur die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering aangewys om internasionale samewerking te versterk om luggehalte te verbeter en lugbesoedeling te verminder. Die dag word herdenk om die belangrikheid van skoon lug in ons gesondheid en daaglikse lewens te erken. Toini Amutenya, direkteur van Youth4CAN, ‘n Namibiese jeug-aktivis vir klimaatsake ….