Namibië Toerismeraad-hoë bedank

Die Namibië Toerismeraad het aangekondig hul hoof van bestemmingsbemarking, Maureen Posthuma, het weens persoonlike redes bedank na sy van plan was om einde Januarie 2022 die raad te verlaat. Posthuma is in 1991 deur die Namibiese toerismeministerie aangestel om Namibië as toerismbestemming in die buiteland te bemark en sy het in 2002 by die Namibië Toerismeraad begin. Die uitvoerende hoof van die toerismeraad, Digu Naobeb, sê sedert Posthuma by NTB begin het, het bestemmingsbemarking ‘n 360 grade ommekeer gemaak.