Namibië oorweeg nie versterkingsinentings nieOctober 15, 2021

Versterkingsinentings word nog nie in Namibië oorweeg nie. Die gesondheidsminister dr. Kalumbi Shangula sê nie net poog hulle om meer Namibiërs in te ent nie, ‘n studie is nodig oor weerstand.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *