Namibië het soortgelyke werkloosheid as SA

Namibië is in ‘n soortgelyke situasie as Suid-Afrika wat werkloosheid betref, sê ‘n Namibiese arbeidskenner. Herbert Jauch sê die engiste verskil is dat Namibië nie op die oomblik onlangse statistieke het nie. Jauch gee sy mening aan Kosmos 94.1 Nuus.