Namibië én Suid-Afrika wil middelpunt van herwinbare energie in Afrika wordOctober 7, 2021

Terwyl President Hage Geingob onlangs gesê het Namibië moet die middelpunt van herwinbare energie van Afrika word, het sy Suid-Afrikaanse eweknie, President Cyril Ramaphosa, gesê die spesiale ekonomiese sone vir groenwaterstof-uitvoer wat by Boegoebaai in die Noord-Kaap ontwikkel word, sal Suid-Afrika vestig as ‘n wêreldleier in groen waterstof. Sasol sal die belangrikste belegger wees. Ramaposa sê dit dui op ‘n toekoms waar tientalle gigawatt hernubare energie elektroliseerders op ‘n reuse-skaal voorsien en die waterstof-kragbrandstof van die toekoms vervaardig.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *