Namibia2Go gaan groen met hibriede voertuie

Namibia2Go van Gondwana Collection Namibia is die eerste voertuitgverhuringsmaatskappy in Namibië wat hibriede voertuie gaan gebruik wat meer omgewingsvriendelik is. Toeriste gaan nou in die Toyota Cross in Namibië rondrits. Gondwana stel hierdie hibriede voertuie as deel van die Namibia2Go-vloot Donderdag bekend. Gondwana se handelsmerk-bemarkingsbestuurder, Jescey Visage, gesels met Kosmos 94.1 Nuus….