Namdia-waardasies: AR sê publiek moet geduldig wees

Die Regstellende Herposisionering Beweging sê die publiek moet geduldig wees omdat hy nog ondersoek instel na die kontrak oor die waardasie van diamante by die staatsbeheerde Namdia. Die beweging se leier Job Amupanda het homself gister in ‘n verleentheid gestel toe hy verskeie ernstige aantygings oor korrupsie in die verband gemaak het wat toe op nul uitgeloop het. Die beweging se Woordvoerder, Simon Amunime….