Nakathila sê sy oorwinning is vir Namibië belangrik

Jeremiah ‘Low Key’ Nakathila van die Sunshine Boksakademie in Windhoek met ‘n tegniese uitklophou aan die einde van die sesde ronde Miguel Berchelt van Meksiko in Las Vegas, Nevada, geklop. Nakathila het die geveg oorheers en op ‘n stadium Berchelt se mondstuk uit geslaan. Hy sê eksklusief aan Kosmos 94.1 Nuus die oorwinning beteken baie vir Namibië, en vir hom.