Nahas Angula sê Namibië rou saam met Angola

Die voormalige Namibiese eerste minister Nahas Angula het gereageer op die afstwerwe van die voormalige Angolese President, José Eduardo dos Santos. Hy het vanoggend in die ouderdom van 79 in ‘n hospitaal in Barcelona, Spanje gesterf het. Angola het vyf dae van rou afgekondig, wat vandag begin. Dos Santos het Angola vanaf 1979 vir byna 40 jaar regeer en was ‘n bondgenoot in die Namibiese vryheidstryd. Angula sê Namibië rou saam met Angola.