Nabta wag nog om te hoor oor 40% aansoek

Die Namibiese Bus- en Taxi-vereniging, wat ook aansoek gedoen het vir ‘n 40 persent verhoging in fooie, sê hulle wag nog op terugvoering van die vervoerministerie. Die NTTU se aansoek is van die hand gewys. Nabta se sekretaris-generaal Pendapala Nakathingo het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.