Na groot uitdagings, sien motorsport uit na 2022

Richard Slammet, voorsitter van die Windhoek Motorklub beskryf ook 2021 as ‘n moeilike jaar, want geledere in motorsport kon nie al hul kampioenskappe weens streng Covid-regulasies voltooi nie. Slammet sê aan Kosmos 94.1 Nuus die motorsportbedryf is egter optimisties oor die jaar 2022.