Na 4% verlaging in mieliemeelprys, sê Collard oor toekomstige pryse

Die uitvoerende hoof van Namib Mills Ian Collard sê hy is onseker oor hoe pryse vir verskeie grane in die komende maande sal vertoon. Dit volg na die maatskappy prysverlagings van 4 persent van sy mieliemeelprodukte aangekondig het.