N$1,4 miljoen met Kanker-appelprojek ingesamel

Ondanks die uitdagings van Covid-19, het Bank Windhoek se Kanker-appelprojek 1,4 miljoen Namibiese dollar ingesamel om die Kankervereniging van Namibië te ondersteun. Die fondse sal onderskeidelik aangewend word met 500 000 dollar vir die Nasionale Kanker-uitreikprogram en 900 000 dollar vir die Pasiënt Finansiële Bystandsprogram. Bank Windhoek se uitvoerende bemarking- en korporatiewe bemarkingsbestuurder Jacquiline Pack …