N$1,2 miljard vir geslagsgeweld – Cele

Die Suid-Afrikaanse Minister van Polisie, Bheki Cele, het ‘n toekenning van meer as 1,2 miljard Namibiese doller bekend gemaak vir die stryd teen geslagsgeweld in die land. Cele het tydens sy begrotingsrede beklemtoon dat fondse sal help om die polisie se pro-aktiewe en reaktiewe reaksiemetodes te versterk. Cele sê meer hulpbronne sal beskikbaar gestel word en meer amptenare sal beskikbaar wees om geslagsgeweld-sake te hanteer: