‘n Nostalgiese oomblik met koningin Elizabeth

‘n Voormalige koninklike lyfwag Dick Griffin het met die media gepraat oor sy tyd in diens van koningin Elizabeth. ‘n Amptelike afree-partytjie is vir hom gehou en hy sê hoewel sy nie genooi is nie, het sy eenvoudig opgedaag.