Myne-ministerie hou landwye inligtingstoerJuly 20, 2022

Die Namibiese ministerie van myne en energie is besig met ‘n landwye toer om Namibiërs in te lig oor die ontluikende geleenthede in die mynbou- en energiebedryf, die twee olie-ontdekkings en die posisie van Namibië se groen waterstof-projek. Minister Tom Alweendo nooi inwoners van die Erongo-streek uit na die inligtingsessie Vrydag vanaf agt-uur die oggend tot een-uur die middag by die Walvisbaai-stadsaal. Die goewerneur van die streek, Neville Andre.