MVAF: 39% van ongelukslagoffers is jong mense

Volgens die Motorvoertuig-ongelukkefonds verteenwoordig mense tussen 16 en 35 jaar oud die grootste groep slagoffers van padongelukke in 2020 in Namibië. Jonger mense verteenwoordig 39 persent van ongelukslagoffers in 2020, asook die vorige jaar, lui die 2020 Padongelukke- en Eise-verslag wat die MVAF vandag uitgereik het. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *