MTN, Vodacom moet datapryse bekend maak

Die Onafhanklike Uitsaaiowerheid in Suid-Afrika het konsepregulasies vir selfoon-breëbanddienste in die buurland bekendgemaak. Die doel daarmee is om te verseker dat Vodacom en MTN se datapryse in Suid-Afrika regverdig is. Die regulasies lui dat MTN en Vodacom die buurland se kleinhandel mobiele data-mark oorheers, asook ander markte soos toegang tot infrastruktuur en groothandel nasionale swerwing. Kenners sê die regulasies sal die twee reuse dwing om hulle ware datapryse te onthul. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *