MTN is hier!

MTN het sy bekendstelling in die hoofstad gehou. Die kommunikasie-reus het sy bedrywighede in Namibiƫ aangekondig en sal internetdienste aan besighede bied. Elia Tsouros, die besturende direkteur van MTN Namibiƫ het die maatskappy se strategie so verwoord.