MTC vereer para-atlete, vra waar is Namibië se besighede

MTC het vandag aangekondig dat die twee Paralimpiese atlete, Ananias Shikongo en Johannes Nambala onderskeidelik 100 000 en 70 000 Namibiese dollar en slimfone ontvang het na hulle prestasies by die Tokio Spele. Tim Ekandjo van MTC het hom sterk uitgespreek teen maatskappye in die land en hulle reaksie op die para-atlete se prestasies…