MTC sê hy kan nie deel nie

MTC hou voet by stuk dat hy die beslissing van die kommunikasie owerheid dat hy infrastruktuur met MTN moet deel, sal uitdaag. Cran het ‘n verklaring uitgereik en sê die deel van infrastruktuur is in die wetgewing vervat, sowel as die vierde pilaar van die Harambee welvaartsplan. MTC se hoof van korporatiewe aangeleenthede Tim Ekandjo het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.