MTC gaan voort met sy biometriese simkaart-registastrasieproses

MTC sê hy neem kennis geneem van die aankondiging die Kommunikasie Owerheid van Namibië, Cran, wat telekommunikasie-operateurs beveel om die verpligte vaslegging van biometriese data vir Sim-kaartregistrasie-doeleindes te staak. Cran het hierdie besluit geneem in reaksie op voortdurende klagtes van die publiek oor die praktyk wat deur sommige selfoon-operateurs gebruik word wat biometriese data tydens die Simkaart-registrasieproses versoek het, ten spyte van die afwesigheid van ‘n raamwerk vir data-beskermings-wetgewing. Hoewel MTC in eenstemmigheid is met die oorwegings deur Cran, gaan hy voort met sy biometriese “Verifi”-proses. John Ekongo, MTC se korporatiewe kommuniksiebestuurder verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus…