Mpho sê as sy gaan, neem ‘n korrupte kabaaal oor

Johannesburg se burgemeester, Mpho Phalatse, sê sy gaan nie bedank nie, ten spyte van oproepe dat sy dit doen. Sy gaan vandag tydens ‘n spesiale raadsitting ‘n mosie van wantroue in die gesig staar. Phalatse sê sy en die tien lede van die burgemeesterskomitee is voornemens om hulle ampstermyn te voltooi: