Motorsport: Nasser-span rek algehele voorsprong

Toyota Gazoo Racing het nóg ’n oorwinning in die sakkie tydens die vyfde sneltrajek  van die 2023 Dakar-wedren. Die vyfde sneltrajek was 373 kilometer lank, maar dit was nie ‘n maklike dag in die duine van Saoedi-Arabië nie. Nasser Al-Attiyah en sy navigator Mathieu Baumel is steeds die voorlopers. Al-Attiyah is tevrede met hul algehele voorsprong wat verstewig is.

Suid-Afrikaners Henk Lategan en Brett Cumming het ‘n rowwe dag gehad. Lategan vertel…