Motocross: Negende been was hengse suksesOctober 23, 2023

Die negende been van die Namibiese Nasionale Motocross-kampioenskap wat by Gallina net noord van die hoofstad plaasgevind. Ingo Waldschmidt, wat die baan beheer en die geleentheid gereël het, sê dit was ‘n baie groot sukses.