Motlanthe sê ingenieurs is nodig by Eskom vir nuwe kragbronne

Oudpresident Kgalema Motlanthe sê Eskom benodig ander ingenieurs om oor te neem en die land se kragkrisis op te los. Motlanthe het tydens die Kgalema Motlanthe-stigting se jeugprogram vir hoërskool-leerders oor digitale en kreatiewe slypskole by Microsoft Suid-Afrika in Sandton, gesê Eskom deel dalk nie met Suid-Afrikaners die erns rondom die kwessies wat beurtkrag vererger nie. Motlanthe het ook gevra dat verskillende kragbronne gebruik word: