Moordverdagtes van Soweto-taverne bekend

Die Suid-Afrikaanse minister van polisie, Bheki Cele, sê ondersoekers het die name en foto’s van die verdagtes wat na bewering betrokke was by die skietery in ‘n taverne in Soweto. Cele sê hy praat met die Gautengse LUR vir gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko, en die nasionale kommissaris van polisie, Fannie Masemola. Cele sê hulle werk saam met die owerhede om die verdagtes aan te keer.