Moorde op KZN se raadslede met SAPS bespreek

Die LUR vir Vervoer, Gemeenskapsveiligheid en Skakeling in KwaZulu-Natal, Sipho Hlomuka, het ‘n dringende vergadering aangevra met die provinsiale bestuur van die polisie. Hy wil die toename in moorde op raadslede bespreek en meganismes om pro-aktief die aanvalle stop te sit. Hlomuka sê die vergadering is geskeduleer om voor die einde van die week plaas te vind: