Monica sê weer oor intenting

Die inenting van die Presidentsegpaar is steeds in die nuus. Die Presidentsvrou Monica Geingos het vroeër gesê sy en President Geingob sal op 29 Junie hulle spuite ontvang. Tydens haar sosiale media-sessies oor Covid is sy gevra hoekom hulle nie met die beskikbare entstowwe ingeënt is nie. Sy het so geantwoord.