Gaza-skietstilstand verleng tot Vrydag

Gaza-skietstilstand verleng tot Vrydag Nog 16 gyselaars is deur Hamas in Gaza vrygelaat op die sesde dag van die tydelike humanitêre skietstilstand wat pas verleng is tot Vrydag. Katar, wat die onderhandelinge bemiddel het die aankondiging gemaak. Die hoof doelwit is om die oorlog heeltemal te beëindig.