Mkhwebane toegang tot haar kantoor geweier

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane is toegang tot haar kantoor geweier, ondanks die uitspraak van die Hooggeregshof in die Wes-Kaap wat haar skorsing tersyde gestel het. ‘n Regskliniek-prokureur van die Universiteit van Johannesburg, Elton Hart, sê daar moet ‘n aansoek om verlof tot appèl wees om die bevel van die Hooggeregshof op te skort, en om die saak na die Konstitusionele Hof te neem: