Mitchell’s Plain Hospitaal van Hoop sluit ná Covid-opnames afneemOctober 1, 2021

Die Mitchell’s Plain Hospitaal van Hoop het gister amptelik sy deure vir Covid-pasiënte gesluit. Volgens die Wes-Kaapse departement van gesondheid het die hospitaal ‘n beduidende afname in Covid-verwante opnames begin sien soos die derde-vlaag begin afneem het. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *