Misdaad teen taxi’s wek kommer

Die Namibiese Openbare Passasier Vervoer-vereniging is bekommerd oor die toename in rooftogte van taxi’s en hulle passasiers. Die vereniging se sekretaris-generaal Nathan Africa sê hulle werk nou saam met Nampol maar vra ook dat taxi-eienaars hulle bestuurders beter beveilig.

Africa vra ook dat die eienaars meer geduld met hul bestuurders toon… hy verduidelik.