Misdaad neem weer toe, na afname tydens Covid

Volgens hoofinspekteur Elifas Kuwinga van die Namibiese polisie, lyk dit asof misdaad in Namibië weer aan die toeneem is. Tydens die aanvang van die Covid-pandemie het kriminele sake afgeneem, maar dit is volgens hom nou iets van die verlede soos hy aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik.