Misdaad loop oop op Brakwater

Misdaad neem regoor die land toe en met die ekonomiese druk, meen kenners dat dit verder sal vererger. Brakwater, net Noord van die hoofstad, het tradisioneel baie uitdagings en terywl die gebied deel vorm van Stad Windhoek, sê Bert Laaser, in inwoner, dat die Stadspolisie onttrek het by Brakwater. Hy sê daar is baie misdaad.