Ministerie is doodstil oor Botswana-saak

Die Namibiese ministerie van internasionale betrekkinge wou geen kommentaar lewer oor die nadoodse ondersoek na die Nchindo-familie wat tans in Botswana in die hof draai nie. Die saak is baie kontroversieel en het protesaksie uitgelok met eise dat die minister, Netumbo Nandi-Ndaitwah moet intree. Haar woordvoerder, Penda Naanda sê die sessies duur nog voort …