Black Friday, Kerstyd: kry skuldberading as jy dit nodig hetNovember 23, 2021

Die uitvoerende hoof van National Debt Advisors in Suid-Afrika, Sebastien Alexanderson, sê dit sal ‘n kort maar intense feesseisoen wees, veral na inperkings en met die huidige ekonomiese uitdagings. Hy het verbruikers gewaarsku om spaarsamig te wees maar, om ook onmiddellik bystand te soek as skuld nie betaal kan word nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *