Ministerie gesels oor graad-12 eksamens

Graad-12 leerders maak stelselmatig klaar met hul eksamens. Die AS-vlak leerders sluit vanmiddag af met die gewone vlak eksamens wat volgende week tot ‘n einde kom. Tot dusver, was daar nie uitdagings nie en dinge het vlot verloop. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende direkteur in die onderwysministerie Sanet Steenkamp gesels.