Minister waarsku oor vals Covid-inligting op sosiale media

Die Namibiese prokureur-generaal Festus Mbandeka het Namibiërs weer gewaarsku om op te hou om sosiale media te gebruik om vals inligting rakende Covid-entstowwe te versprei. Hy het gesê enige iemand wat skuldig bevind word aan dié oortreding, sal ‘n swaar boete of selfs tronkstraf opgelê word.