Minister soek agentskap vir volksmoord-nasate

Dr. Esther Muinjangue, Namibië se adjunkminister van gesondheid, wil hê dat die parlement moet aanbeveel dat ‘n spesiale agentskap geskep word om kwessies wat die nageslagte van slagoffers van die volksmoord te hanteer, veral op ‘n humanitêre basis maar ook vir geskiedkundige akkuraatheid. Sy het aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik presies hoekom sy so sê en wat sy hoop om te gebeur.