Minister beantwoord vrae in die parlement oor verhoudinge met Botswana

Die Namibiese minister van internasionale betrekkinge, en samewerking, Netumbo
Nandi Ndaitwa, moes vandag vrae in die parlement beantwoord oor die jongste rakende
die situasie tussen die mense van Zambezi wat langs die Chobe rivier woon en die
Botswana-weermag. Die minister het geantwoord deur te sê dat die beste manier om die
situasie te hanteer, is deur middel van dialoog.