Minderbevoorregtes in winter bygestaan

Die Wes-Kaapse LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede, David Maynier, was die gasheer vir adjunkministers van die handelsdepartement tydens ‘n besoek aan die Atlantis Spesiale Ekonomiese Sone aan die Weskus. Hy sê die sone het ten doel om ‘n wêreldklas-fasiliteit te ontwikkel om vervaardigers en verskaffers van hernubare energie na die Wes-Kaap te lok.