Miljoene – vir sportfasiliteit – verdwyn in Mpumalanga

ActionSA in Mpumalanga sê miljoene rande vir die bou van sportgeriewe het verdwyn. Die party sê hy het verlede jaar aan die Openbare Beskermer geskryf en ‘n ondersoek na die saak aangevra. Die antwoord daarop was dat net sake van minder as twee jaar oud, ondersoek word. ‘n Lid van ActionSA, Thoko Mashiane, sê hulle sal die saak nou na die direktoraat vir prioriteits-misdaadondersoeke verwys: