Miljoene dosisse Covid-entstowwe gaan in SA verlore gaan

Suid-Afrika staar die verlies van miljoene dossise Covid-entstowwe in die gesig as meer inwoners nie binne die volgende paar weke vir hul inenting gaan nie. Die land se gesondheidsdepartement waarsku dat miljoene entstof-dosisse moontlik vernietig moet word indien daar nie ‘n beduidende toename is in mense wat hulle laat inent nie. Fritz Platt, ons korrespondent in Kaapstad …