Migrasie: Rekord-sterftes in Middellandse-see vanjaar

Hierdie jaar het rekordsterftes, of mense wat as vermis aangemeld is, getoon wat probeer het om die sentrale Middellandse-see van Afrika na Europa oor te steek. Dit is volgens ‘n nuwe verslag deur Dokters Sonder Grense. Die verslag sê sowat 2 200 mense is dood of word as vermis aangemeld, die hoogste syfer sedert 2017. Die organisasie sê die skuld vir die skielike styging in hierdie getalle is te wyte aan gewelddadige grenspraktyke en die doelbewuste gebrek aan optrede van Europese lande. Hy het het data vir die verslag van reddingsvaartuie soos die Geo Barents ingesamel deur onderhoude te voer met mense wat gered is.