Middel-inkomsteverdieners bestee 80% van salaris in eerste 5 dae

Middel-inkomsteverdieners in Suid-Afrika bestee na wat berig word tot 80 persent van hulle maandelikse salaris binne vyf dae. Dit beteken die gemiddelde middel-inkomsteverbruiker oorleef vir meer as 20 dae ‘n maand op 20 persent van hulle betaling. Die hoofbestuurder van FNB-kleinhandel Raj Makanjee glo die tendens dui ook op ‘n voortgesette kultuur van verbruik. Hy voeg by bestedingsgedrag gee verbruikers min ruimte om te spaar en te belê vir finansiële onafhanklikheid: