Meulens sê oor hoë produsente-graanprys

Namib Meulens het gereageer op die hoë graanpryse. Wit mielies het oor die afgelope twee weke rondom 4 800 Namibiese dollar per ton in die buurland verhandel wat beteken dit sal teen 6 800 dollar ‘n ton plaaslik verhandel. Die hoof van die NMI-groep, Ian Collard gesels met Kosmos 94.1 Nuus oor die impak op die graanprysverhoging …

Hy sê daar is verwag graanpryse gaan stabiliseer word, maar hulle was verkeerd.