Metcalfe reageer op Vrydag se Ekandjo-vergadering

Reaksie word ontvang op berigte dat President Hage Geingob opdrag gegee het aan Swapo se sentrale komitee om Vrydag te vergader om die kwessie van Jerry Ekandjo se kandidaatskap by die party se verkiesings in November. Ekandjo het derde gekom vir die verkiesing van die party se vise-president, na Pohamba Shifeta en Frans Kapofi. Kapofi het onttrek en dus meen Ekandjo hy is dan outomatiese in die wedloop. Sy regsverteenwoordiger Richard Metcalfe het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.