Menseregte en kubersekuriteit

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing hou die komende Dinsdag weer ‘n bespreking oor die plaaslike kubersekuriteit wetsontwerp. Klem sal geplaas word die internet-omgewing en wetgewing op die vasteland. Menseregte is belangrik veral in die verband, soos Frederico Links, navorser by die instituut, verduidelik.