Meghan juig oor Archie se Zim-opasser se gewoonte om hom op die rug te dra

Meghan Markle, vrou van prins Harry, het onlangs bekend gemaak dat ‘n brand in haar seun Archie se kamer uitgebreek het terwyl hulle op hul Afrika-toer was. Maar, wat nie bekend gemaak is nie, is dat Archie se opasser ‘n Zimbabwiese burger is. Sy is net bekend as Lauren. Volgens Meghan, was Archie ongedeurd omdat Lauren hom graag op haar rug dra en het besluit om hom eers saam met haar te vat toe sy kombuis toe gaan vir iets om te eet, voor sy hom sou neerlê vir sy middagslapie. Dit is toe wat die brand ontstaan het. Meghan het gejuig oor Lauren se gewoonte om die baba op haar rug te dra.